Moordpakt Loop Skeef, Seun In Hof
Johan Eybers Hy het vir niemand gesê van sy familie se planne om hulself om die lewe te bring nie, want hy het nie gedink hulle is ernstig nie, sê Adriaan Visser, wie se ma, pa en broer vroeër die week in ’n oënskynlike selfmoord-pakt in Bloemfonte