Rapport

Moordpakt loop skeef, seun in hof

Johan Eybers

Hy het vir niemand gesê van sy familie se planne om hulself om die lewe te bring nie, want hy het nie gedink hulle is ernstig nie, sê Adriaan Visser, wie se ma, pa en broer vroeër die week in ’n oënskynlike selfmoord-pakt in Bloemfontein dood is.

Adriaan het Donderdag voor die huis van vriende met Rapport gepraat oor die gebeure Dinsdag wat gelei het tot die dood van sy pa, die 68-jarige Johan Visser; sy ma, Magriet (65); en sy tweede oudste broer, Louis (40).

In ’n bisarre kinkel is die Visseregpaar se oudste seun, Jaco (42), kort daarna

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
Maimane ’n Dogter Ryker
Mmusi Maimane, hoofaktivis by die One South Africa Movement en oudleier van die DA, het weer pa geword. Maimane het gister op Twitter aangekondig dat sy vrou die lewe geskenk het aan hul derde kind. Die babadogtertjie se naam is Kutlwano-Grace. “Ons
Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport2 min read
Polisie Kyk Glo Bebloede Mes Mis
’n Oënskynlik bebloede Okapi-mes is in die bakkie gekry waarmee Brendin Horner die aand van sy moord gery het – dít nadat die voertuig twee en ’n half weke by die polisie was. “Daar is definitief bloed op die mes,” sê Gilly Scheepers, eienaar van die

Related