Huisgenoot

SLANG IN DIE GRAS OP POFADDER?

IE vrou wat oorkant die tafel sit, lyk angstig. Sy steek ’n sigaret aan en blaas die rook vinnig uit. Sy is nog verbouereerd wanneer sy terugdink aan die dag in Oktober verlede jaar toe een van die bure in die straat dood in sy swembad gevind is. Hy was lank ’n goeie vriend, maar die

grubesonderhede van sy dood sou enigeen ruk: Leon Brits (41) is in die bors gesteek en met ’n hondeketting verwurg voor sy lyk in die swembad gegooi is.

En toe, byna nóg erger, kom die skok twee weke gelede: Die polisie slaan boeie om Leon se mooi donkerkopvrou van die afgelope 11 jaar, Suretha (30), en sy word daarvan aangekla dat sy die meesterbrein agter die moord

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related