DIE man agter die masker lyk afgerem.
“Dis nie maklik hier in die tronk nie. Alles loop teen ’n stadige pas en ’n mens moet maar inval en altyd oor jou skouer loer,” sê hy.
Hier, waar Jacques van Vuuren nou in die besoeksentrum van die gevangenis sit, sien