Ebook325 pages5 hours
Bloed, dunner as water: Suid-Afrika se berugste familiemoorde
By Charné Kemp
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
Hoe vermoor jy jou eie familie? Dit is elke keer skokkend: Ouers wat hul eie kinders se lewens uitwis - kinders wat hul ouers om die lewe bring - broers en susters wat eens en vir altyd teen mekaar draai. Suid-Afrika het talle sulke tragiese voorvalle. Venolia Siwa: moordenaar van haar vyf kinders. Phoenix Theron wat haar ma vermoor het om haar suster te beskerm. Don Steenkamp: moordenaar van sy ouers en sussie. John Langeveldt wat sy suster en neef met 'n byl doodgekap het. En nog meer… Hoe word familiebande so totaal verbreek? Joernalis Charné Kemp, topverkoperskrywer van Moord op Griekwastad, klop by kenners aan en gaan haal die storie agter die stories.
Author
Charné Kemp
Charné Kemp is 'n bekroonde ondersoekende joernalis en skrywer. Sy het naam gemaak in die Afrikaanse media deur haar werk vir verskeie gewilde publikasies soos Rapport, Volksblad, Beeld, Netwerk24, Rooi Rose, Insig and Sarie. Sy is die skrywer van Moord op Griekwastad en Bloed, dunner as water. Charné woon in Kimberley.
Related to Bloed, dunner as water
Related ebooks
Die onsigbare pou Rating: 4 out of 5 stars4/5Gangster: Ware verhale van albei kante van die strydlyn Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOp die Duiwel se Spoor Rating: 5 out of 5 stars5/5Op die spoor van: 'n Versameling speurverhale deur topskrywers Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMoord op Stellenbosch: Twee dekades se skokverhale Rating: 5 out of 5 stars5/5Suid-Afrikaanse geweldenaars sonder genade Rating: 2 out of 5 stars2/5Soekmekaar Rating: 5 out of 5 stars5/5Swartskaap Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEen nag en 'n bietjie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsThula-thula (Afrikaanse uitgawe) Rating: 5 out of 5 stars5/5Tot die dood ons skei: Mans wat hul vroue vermoor Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLiefde agter tralies Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTik Rating: 5 out of 5 stars5/5Toe-Val-Lig: Die beste stories van toeval uit Tjailatyd Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVan Skoolbank tot bordeelbed: Gebasseer op 'n ware verhaal van geloof en oorwinning Rating: 5 out of 5 stars5/5Kom ons praat oor die huwelik Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMy naam is Prins, ek slaap met die lig aan Rating: 3 out of 5 stars3/5Rian: 16 dinge wat ek nie moes sê nie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWit Wolf: Die Worcester-bomplanter se storie van bevryding Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSondag Rating: 5 out of 5 stars5/5Noot vir dood Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOutopsie: Bloed vertel 'n storie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMoord-en-roof: In die kop van 'n baasspeurder Rating: 4 out of 5 stars4/5Boos en Bisar: - wrede Suid-Afrikaanse misdade met 'n kinkel Rating: 5 out of 5 stars5/5Bloedwater Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGees van die Labrador Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAs die Cape Flats kon praat: Green Eyes en ander stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSewe-en-veertig Rating: 5 out of 5 stars5/5Die De Zalze-moorde: Die familiemoord wat die land tot stilstand geruk het Rating: 2 out of 5 stars2/5As die wind kom draai Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Bloed, dunner as water
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Bloed, dunner as water - Charné Kemp
WNa book_preview_excerpt.html |˲Ff1F%o^8-S$"%F2]E$#P SYrlVeY| '%sG d,$8~__~1_ޏM?_ _~stcŏ
WwޏU}닯W걈}}'?u_m.ŇE9aJTLun橨b܌qgmq8-*~?BAֱ¡x菱.C}C*nLyy y?0~U"{MkR8^ʏW?\SGuE[7 p{2}qԮ'8ZӰ;]=]1w>