Huisgenoot

’N NUWE ERA NÁ 60

MOENIE dink wanneer Dozi volgende maand 60 raak, gaan dié wilde seun in ’n oompie verander, afskaal of dinge stadiger vat nie.

Inteendeel, hy gaan spoed optel. Vir die eerste keer in 10 jaar gaan hy die land deur toer én tussendeur sy gewoonte voortsit om elke oggend minstens ’n uur lank in die gim te oefen.

Maar daar is wel twee dinge wat hy hier aan die vooraand van sy volgende lewensfase finaal gegroet het. Drank én vroue het Dozi nou finaal uit sy lewe uitgesny.

“Kan jy sien hoekom sê ek ek’s weer op ’n baie gelukkige plek in my lewe?” sê die sanger.

Ons kuier op die stoep van sy opstal op ’n plot digby die Hartbeespoortdam. Agter hom kabbel die water rustig oor ’n kunsmatige

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Help Familie Met Geldprobleme Só
◗ Sommige mense werk net nie goed met geld nie. Leer hulle hoe om te begroot. Soms verg dit net ’n paar aanpassings, soos besnoeiing van onnodige koste en ’n plan vir rekeningbetalings. ◗ Ondersoek maniere vir die persoon om meer te verdien. As jy se
Huisgenoot3 min read
Pas Daai Tandjies Mooi Op
OM JOU kind tandarts toe te vat kan ’n groot gedoente wees. Soms is dit jou eie vrese wat jou kind gespanne laat voel – volgens die International Journal of Paediatric Dentistry sal die tandartsvrese van een lid van ’n gesin die ander ook beïnvloed.
Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se

Related