SARIE

Gehoor van die in-die-kas-narsis?

Toe SARIE agt jaar gelede die eerste keer oor narsisme geskryf het, was daar ’n ontploffing van reaksie. Elke tweede mens het gedink hul man is ’n narsis. Of hul ma, of (veral) skoonma! Dit het daartoe gelei dat Riette Rust ’n boek oor die onderwerp geskryf het.

“Ek kry weekliks briewe van veral vroue wat presies uiteensit hoe die narsis in die gesin optree. Dis duidelik die prentjie van iemand met ernstige narsistiese trekke, indien nie ’n ‘volledige’ persoonlikheidsversteuring nie,” volgens Riette. Haar boek, Ek! Ek! Ek! Herken en hanteer narsisme*, het twee keer vinnig uitverkoop en sy het op eie koste ’n derde oplaag laat druk.

Nou ja, waarskynlik is meer mense deesdae bewus van narsisme – so baie boeke en artikels verskyn hieroor. “Boonop skep sosiale media ’n platform vir narsistiese trekke om te floreer,” sê Riette. In die moderne sielkunde word narsisme. Sommige mense is meer narsisties, ander minder. Ons almal kan by tye op ’n narsistiese manier optree. Maar iemand wat deurgaans dié soort streke uithaal, het dalk ’n narsistiese persoonlikheidsversteuring.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma

Related