Ebook521 pages17 hours
Koukonap
By Johann Botha
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
Dit is die middel van die twintigste eeu. Net soos die Vaalrivier in vloed die dorpie Koukonap bedreig, bly die Fourie-gesin se lewens ook nie onaangeraak deur groter kragte nie. Lood en Lenie het hulle teësinnig hier kom vestig. Daar is hul seun Dries, gedurig in sy kano die rivier aan’t verken, en sy twee broers. Ênie Malmok en Japie Tarentaal van die Breipaal-lokasie. Oupa Sarel, wat dalk net ʼn regte, egte Boereheld was. Die Davels oorkant die draad. Dik Dawid Daneel en Mank Manie Wolmarans en neef Boet Viljoen wat doedelsak speel in die kroeg . . . Die doen en late van gewone dog fassinerende mense, van die dorp se hoëlui tot die nagwadrywers, word met humor, begrip en soms snydende ironie ʼn werklikheid wat jou sal bybly. Hierdie verrassende, veelkantige roman ontgin die Noord-Kaapse landskap en geskiedenis, en so ook die kringloop van die lewe. Koukonap rig aan die leser die uitdaging: Klim in die kano en roei saam. Maar wees gewaarsku – die stroom kan jou lei na ʼn maalkolk!
Author
Johann Botha
Johann het op Douglas skoolgegaan en aan die US studeer. Hy werk daarna as joernalis, dosent en bemarkingshoof van Nasionale Parke. Hy sluit sy loopbaan af by Die Burger. Met Koukonap onderbreek hy ʼn skryfstilte van byna twee dekades. Sy vroeë bundel verhale, getiteld Groot vyf, is met die Eugène Maraisprys bekroon.
Related to Koukonap
Related ebooks
So lig soos klip Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAs die wind kom draai Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVerlorenkop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGroen soos die hemel daarbo Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSanta Gamka Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTussen heinings Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie rugkant van die bruid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGlipstroom Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRaaiselster Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKrake Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Wêreld sonder grense Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie eerste siklus Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Dorp soos Silwer Streams Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMediterreense herinneringe: Reisvertellings Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVerstevlei Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsReisiger Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKlassiek reeks: Kroniek van Perdepoort Rating: 2 out of 5 stars2/5Anderkant die eerste Ster Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBot Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTou Rating: 5 out of 5 stars5/5Bloedmaan Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAmraal Rating: 3 out of 5 stars3/5Bloedsomer Rating: 4 out of 5 stars4/5Moord Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Portier Rating: 3 out of 5 stars3/5Onder 'n bloedrooi hemel: Liefde en geweld in Suid-Afrika: 'n Memoir Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEugene Rating: 2 out of 5 stars2/5Maar wie snoei die rose in die nag? Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOp pad na Moormansgat: Die verhaal van Billy Foster en Koos de la Rey Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie antie met die pienk rok en ander stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Koukonap
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Koukonap - Johann Botha
ANa book_preview_excerpt.html }}˖ȑݯg<363}:Ozt&k <(<W\k;+-s\h/k 2[6+#?ͮ]3|;|>]otvŷvCл!?ɹv/_)Om7TŇCáXO*|_z6NcwxW
z^>7y,ωXrIi8ϡ^|[DžhB7q">N~q\e-sny|ϱܥY1|$/=ʗ~^qZJGۇ;K*f}x* ?oF".2Qz^kĦCqk0̭/b8mdZ~RY.C&z#3
wd*aJ!K;Eat.NNn4GLz/9cdM[Mȱ:5W*nE|j״szo[Pmo]~>KmDBHxt(z }7*_2P9eaPoF^~YCar$ me!2^pMNn$#MP0<)⃜^DqXr&+pWȊb\ޫNIuT;2"IM7gݽ7o
'1rEj
gŅ^vǰ/[ug7"8Ĺm꼫(YZ9 Tlȴ5BYdAj<9Bm!șڢ^NU9r0!)q'ЏgU}UIyPm18h6|kQlf