Kirby van der Merwe het in die Paarl grootgeword. Hy het beeldende kuns studeer en was lank kunsonderwyser. Klapperhaar slaap nie stil nie was sy debuutroman in 1999. Hy is ’n bekroonde skilder en ...view moreKirby van der Merwe het in die Paarl grootgeword. Hy het beeldende kuns studeer en was lank kunsonderwyser. Klapperhaar slaap nie stil nie was sy debuutroman in 1999. Hy is ’n bekroonde skilder en joernalis, en het al 'n verskeidenheid Engelse romans na Afrikaans vertaal.view less