Carla van der Spuy het meer as 30 jaar se ervaring as joernalis en skrywer. Haar ware-misdaadboeke is wyd bekend, en talle daarvan is topverkopers. Sy skryf Vrouekeur, LIG en Beel...view moreCarla van der Spuy het meer as 30 jaar se ervaring as joernalis en skrywer. Haar ware-misdaadboeke is wyd bekend, en talle daarvan is topverkopers. Sy skryf Vrouekeur, LIG en Beeld en het ook al bydraes vir rooi rose, Kerkbode, By en webtuistes soos Kletskerk en Boekblik gelewer. Carla woon in Hartebeespoort in Gauteng. view less