Huisgenoot

‘AFFAIRS’ VAN DIE VROU ‘WAT ALLES HAD’

DIE son is skaars kooi toe, maar getrou aan sy reputasie gaan daar op die oog af bitter min aan op Pofadder.

Die stofverwaaide strate is verlate, en in die enigste hotel is daar niemand om praatjies te maak met die kroegman nie. Maar in die binnekamers van die dorpshuise word steeds bespiegel oor die lot van ’n jong vrou en haar vermoorde man – en oor bewerings van ’n buite-egtelike verhouding.

Dis nou net meer as ’n jaar sedert die lyk van Leon Brits (41), eienaar van die dorpshotel en boer, in die swembad van sy hoekhuis in Von Wiellighstraat gevind is. Sy moordenaars het hom met ’n mes gesteek; om sy nek was ’n hondeleiband waarmee hy klaarblyklik gewurg is.

In dié deel van die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related