Huisgenoot

VRY AGTER TRALIES?

DIS net ’n stemboodskap. ’n Mens kan nie sien van wie af dit kom of met sekerheid aflei wie daarin praat nie.

Maar die stem klink asof dit wel dié van Suretha Brits, die berugte Pofadder-moordenares, kan wees. En die mens wat die boodskap aan Huisgenoot uitgelek het, belowe hoog en laag dis Suretha wat in dié stemboodskap praat.

Hierdie boodskap het sy na bewering verlede jaar uit die tronk aan iemand in die buitewêreld gestuur.

Daarin vertel ’n vrou dat sy ’n nuwe liefde binne die tronk ontmoet het. En dat die nuwe tronkliefde nie omgee om haar met iemand anders in die buitewêreld te deel nie.

“Ek is ’n baie jaloerse mens, ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related