Hugo Le Roux, alias van Gert Basson se eerste verhaal word in Die Jongspan gepubliseer terwyl hy in standerd drie is.
Geboortenaam Gert Cornelius Basson
Nasionaliteit Suid-Afri...view moreHugo Le Roux, alias van Gert Basson se eerste verhaal word in Die Jongspan gepubliseer terwyl hy in standerd drie is.
Geboortenaam Gert Cornelius Basson
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep Joernalis, redakteur, skrywer.
Hugo le Roux
Hand van vergelding
Bloedfamilie
Bloedoffer vir Lilith
Meer as moord
Kamerling – moord op die drumpel
Helkruin
Terwyl die krokodil sing
Skrywersname:
Gert Basson
Dirk de Beer
Lindeque de Beer
Cor Lindeque
Hugo le Roux
Danz Cloete
Chris Sasner
Gert Cornelius
view less