Kamerling - moord op die drumpel
By Hugo Le Roux
()
About this ebook
Toe Kamerling haar gewese man by Lourens Stegmann se partytjie sien opdaag, weet sy onmiddellik dat álles in haar rustige bestaan van daardie oomblik af ingrypend gaan verander…
Só begin hierdie hoogspanningsroman oor die gewese geheime agent Kamerling. Van meet af word die leser in ‘n situasie geplaas gelaai met intrigue en dreiging.
Teen haar sin word Kamerling weer in die skemerwêreld van internasionale politieke en misdaadkartelle betrek. Dis ‘n wêreld waar niemand vertrou word nie en waar ‘n lewe nie opweeg teen die skatte waarom daar gewedywer word nie.
In die bose spel bevind Kamerling haar dikwels vrou-alleen.
Le Roux hou jou belangstelling enduit met die snelbewegende verhaal.
Hugo Le Roux
Hugo Le Roux, alias van Gert Basson se eerste verhaal word in Die Jongspan gepubliseer terwyl hy in standerd drie is. Geboortenaam Gert Cornelius Basson Nasionaliteit Suid-Afrika Beroep Joernalis, redakteur, skrywer. Hugo le Roux Hand van vergelding Bloedfamilie Bloedoffer vir Lilith Meer as moord Kamerling – moord op die drumpel Helkruin Terwyl die krokodil sing Skrywersname: Gert Basson Dirk de Beer Lindeque de Beer Cor Lindeque Hugo le Roux Danz Cloete Chris Sasner Gert Cornelius
Read more from Hugo Le Roux
Hand van vergelding Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTerwyl die krokodil sing Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBloedoffer vir Lilith Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMeer as moord Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBloedfamilie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHelkruin Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNagstories Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Kamerling - moord op die drumpel
Related ebooks
Bevange Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie verleiding van Eva de Winter Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Feëverhale Reeks Volume 7-9: Feëverhale Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkadukant Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKennis van die aand Rating: 3 out of 5 stars3/5Die Herberg: Donker Hof Susters, #2 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKamphoer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTrane en Karmosyn Fluweel Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKlassiek reeks: ’n Ander land Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOnsigbaar Rating: 4 out of 5 stars4/5Katryn: Vrou van die Richtersveld Rating: 5 out of 5 stars5/5Vuurvreter: Branderjaer #2 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVlam van die Laeveld Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTamar van die Woud Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStippellyn Rating: 4 out of 5 stars4/5Morrígan Ontketen: Onmoontlike Onsterflikes, #8 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie dood van 'n goeie vrou Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsProoi Rating: 5 out of 5 stars5/5Vers & vrou: 258 gedigte Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAnnerkant die longdrop Rating: 4 out of 5 stars4/5Die vrou in die blou mantel Rating: 4 out of 5 stars4/5Sonligdroom Rating: 5 out of 5 stars5/5Al wat tel Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Buiter Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNoot vir dood Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBloedsomer Rating: 4 out of 5 stars4/5Droomdelwers Rating: 5 out of 5 stars5/5Rewolusie in die Oerwoud Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMaan Dans: Verbind Deur Bloed Reeks – Boek Een Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLiewe, Zander Steyn Rating: 4 out of 5 stars4/5
Related categories
Reviews for Kamerling - moord op die drumpel
0 ratings0 reviews