SARIE

Hulle noem haar Carminda

Hy is besig om sy planne agtermekaar te kry vir die volgende seisoen. Die eienaar van die skuit waarmee hy tans werk, het hom voor ’n keuse gestel: Hy kan óf aanbly, nog ’n jaar hier in Walvis vasbyt, óf hy verloor die skuit. Maar voor hy besluit, wil hy eers gaan kyk wat op Ei-Land aangaan. Trein haal of vlieg? Dis die vraag.

Tussen wik en weeg, toe hy nog vir ’n toevallige geleentheid huis toe uitkyk, kom soek Kuifie Bergh hom op. “Ek hoor jy is op pad Ei-Land toe. Ek het gewonder, wil jy nie my baaik afvat soontoe nie? Die ding staan en roes net op hier in die mistigheid,” soebat hy.

Onverantwoordelik is Mias nie; as skipper het hy al kanse gewaag, het hy soms haas ondenkbare situasies hanteer, kwaaisee en wind trotseer, maar nie sonder die nodige ervaring en knaphandigheid nie. Maar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE5 min read
Troufotograwe
1. Jou gunsteling-troufoto wat jy al geneem het? As ek een moet uitsonder, sal dit vir seker ’n troue wees wat ek in Sossusvlei, Namibië, afgeneem het. Dis een van my gunstelingplekke op aarde en om ’n troue daar te kon afneem het dit net nog meer sp
SARIE2 min read
Bekroonde aktrise LEA VIVIER & ANDRÉ WILKENS Soos ’n woudsprokie
Dit was ’n trounaweek van genot, uitspattige kleur en geluk. Met ’n pragtige verskeidenheid blommerangskikkings in dieprooi, perske en ligpienk, asook granate en turksvye op die tafels, het die dekor aan die Romantiese kunsbeweging herinner. Sonder d
SARIE1 min read
’n Pak Op Sy Tyd
Die klassieke swart tuxedo kry ’n nuwe voorkoms met ’n baadjie in naaswit Vir ’n swart uitrusting van kop tot toon, speel met teksture deur ’n baadjie van tweed of brokaat te dra. Of wees op die uitkyk vir detail soos kristalle op die kraag * Sien o

Related