SARIE

Hulle noem haar Carminda

Hy is besig om sy planne agtermekaar te kry vir die volgende seisoen. Die eienaar van die skuit waarmee hy tans werk, het hom voor ’n keuse gestel: Hy kan óf aanbly, nog ’n jaar hier in Walvis vasbyt, óf hy verloor die skuit. Maar voor hy besluit, wil hy eers gaan kyk wat op Ei-Land aangaan. Trein haal of vlieg? Dis die vraag.

Tussen wik en weeg, toe hy nog vir ’n toevallige geleentheid huis toe uitkyk, kom soek Kuifie Bergh hom op. “Ek hoor jy is op pad Ei-Land toe. Ek het gewonder, wil jy nie my baaik afvat soontoe nie? Die ding staan en roes net op hier in die mistigheid,” soebat hy.

Onverantwoordelik is Mias nie; as skipper het hy al kanse gewaag, het hy soms haas ondenkbare situasies hanteer, kwaaisee en wind trotseer, maar nie sonder die nodige ervaring en knaphandigheid nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Sarie
TROU REDAKTEUR Michélle van BredaKUNSDIREKTEUR Maresa PretoriusPROJEKBESTUURDER Pieter HugoMODEREDAKTEUR Amaria CarstensSKOONHEIDSREDAKTEUR Monica van der WaltTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner en Anine CapraroMODESKRYWER Marzanne SchoemanSKOONHEIDSKRYW
SARIE1 min read
Jou Spesiale Geur-herinnering
Produkfoto’s verskaf* Produkpryse is voorgestelde pryse en kan verskil van winkel tot winkel/Produkfoto’s verskaf* Produkpryse is voorgestelde pryse en kan verskil van winkel tot winkel ■
SARIE2 min read
Willie Holly
Springbok-heelagter Willie le Roux is bekend as ’n yster, ’n man wat plan kan maak en práát as dinge op die veld skeefloop. As veelsydige agterspeler was hy ook deel van die spanne wat die Wêreldbeker in 2019 en 2023 huis toe gebring het. Op 10 Febru

Related