Huisgenoot

Nuut op die rakke

ANONIEM

Deur CHANETTE PAUL

Lapa Uitgewers, R350

Haar 50ste boek was die moeilikste om te skryf, vertel Chanette Paul. Eintlik kon dit maklik gewees het, want dit gaan oor dinge wat sy self leer ken het as skrywer, keurder, manuskripontwikkelaar en aanbieder van slypskole.

Hoewel sy agterin die boek skryf dat elke karakter fiktief is, asook Bellettrie-uitgewers, was een keurder se beswaar dat daar mense is wat herkenbaar is. “Dit was maar een van die redes dat ek die boek vier keer moes herskryf!” vertel sy.

Ons het by die onlangse KKNK op Oudtshoorn onder meer gesels oor hoe minder ervare skrywers dikwels nie goed reageer op kritiek is daar juis so ’n nuwelingskrywer wat tot ’n uiterste daad oorgaan toe sy manuskrip afgekeur word (of so lyk dit aanvanklik . . .).

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related