Tharan Cupido-joseph Oor Haar Vrou, Jessica Joseph-cupido
EK EN Jessica het mekaar deur ’n gemeenskaplike vriendin ontmoet. Die vriendin wou Jessica miskien eintlik vir haarself gehad het, maar toe tree my FBI agency skills in . . . Die foto’s wat sy op WhatsApp geplaas het, het nie ’n naam by gehad nie. Da