Huisgenoot

DRAMA SONDER DIE TRAUMA

SY HET hard en duidelik ’n breek gevat van die dramabedryf.

Sy móés, het sy destyds aan Huisgenoot vertel. Vir haar geestesgesondheid.

Maar noudat die tyd ryp is – en die bedryf gewys het hy’s nie gereed om die talentvolle Melanie du Bois sommerso te los nie – laat sy die tonge klap met een van haar uitdagendste rolle nóg.

Nie net speel sy Kayla in Spinners op Showmax nie, sy steel boonop die kollig as Pam in Suidooster.

Wat het dan gebeur?

Sy het in 2022 vertel paniekaanvalle en angstigheid het haar teen die mure uitgedryf. Vir haar het ’n tydjie weg van toneelspel gelyk soos ál manier om haar gees te beskerm.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related