Huisgenoot

’N NUWE BEGIN

SY KOM behoorlik om die draai gewals – ’n sonhoed wat in die wind dans; geklee in ’n skouerbroek en swart stewels. Modelmooi.

As daar een ding is waarvan Natasha Sutherland seker is, is dit dít: Om ouer te word beteken beslis nie jy hoef jou sprankel te verloor nie.

Op 52 laat sy jou steeds twee keer kyk. Dis eintlik net klein goedjies wat hier en daar haak wanneer die jare begin meer word, het sy onlangs tydens ’n oorsese kuier gedink.

“’n Vriendin het vir my ’n reis na Australië as geskenk gegee. Die vlugvoosheid was erg. Ek het toe besef om ouer te word is nie vir sissies nie,” sê sy.

Natasha het ’n warm persoonlikheid en laat die mense om haar gereeld lag. Tog

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related