Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
In die moordverhoor moet een ding bepaal word: Was Lauren Dickason toerekeningsvatbaar ten tyde van die moord op haar drie dogters? Die saak is moeilik, seer en emosioneel uitputtend vir almal betrokke. Ek wil niemand oordeel of vinger wys nie, maar