Huisgenoot

KEN IS VAN GOED EN KWAAD

VAN die oomblik toe die publiek uitgevind het daar kom ’n fliek oor Barbie, was die wêreld se beroemdste pop op almal se lippe. Maar noudat die fliek op die silwerdoek is, het ’n ander pop so byna haar kollig gesteel.

Ja, Margot Robbie is uitstekend in die rol van Barbie – maar die kritici kan nie uitgepraat raak oor Ryan Gosling se spel as die gespierde maar vaal ou Ken nie.

Hy speel die pop wie se lewe om Barbie wentel. Ken bestaan net om Barbie geselskap te hou.

Hy flits sy strykplankmaag en staar droomverlore met sy treffende blou oë na sy groot liefde. Terwyl Barbie-poppe in allerlei ambisieuse temas kom – sakevrou-Barbie, model-Barbie, president-Barbie – is Ken altyd

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related