Huisgenoot

JOU STERRE

LEO

22 JULIE – 22 AUGUSTUS

Dit behoort vir jou ’n gelukkige tyd te wees wanneer jou heerser, die son, die liefdesdiva, Venus, ontmoet. Dit gebeur op die 13de. Maar met dié dat Venus agteruit beweeg en die radikale Uranus boonop rondsnuffel, is dit onwaarskynlik dat die lewe eenvoudig sal wees. As jy nie tans met jou werksituasie tevrede is nie, kan jy op die uitkyk wees vir ’n onverwagte geleentheid wat jou op ’n nuwe pad kan neem.

GELUKKIGE NOMMERS

8, 22, 35, 44, 21, 7

BEELDE VAN DIE LEEU

Die koning of koningin van die kasteel

Sonskynkind

Prag en praal

Leier van die trop

Dramavraat en katterig

Groter is beter

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related