Huisgenoot

JOU STERRE

BOOGSKUTTER

22 NOV – 20 DES

Ongeduld kan soms jou grootste vyand wees, so probeer om nie oorhaastig te wees om dinge af te handel of op die laaste lyn te teken nie. Verwarring oor ’n huishoudelike kwessie lyk dalk oppervlakkig, maar baie foute is in die proses gemaak en die detail is oor die hoof gesien. Jy en jou wederhelf is ten minste op ’n goeie plek om openlike gesprekke oor belangrike besluite, veral oor geld, begrotings en skuld, te hê.

GELUKKIGE NOMMERS

9, 21, 32, 42, 27, 18

EIENSKAPPE VAN DIE BOOGSKUTTER

■ Onbesorg en geniet die lewe.

■ Hou daarvan om dinge in die oortreffende trap te doen.

■ Kan nooit genoeg kry nie; wil

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot1 min read
Restoureer
Dit beteken om iets tot sy oorspronklike toestand te herstel. “Re-” is ’n voorvoegsel wat beteken om iets te herhaal, presies net soos “her-”. En “stauros” kom uit Grieks uit en beteken “paal”. Hoe op dees aarde die twee saam “herstel” beteken, sal n
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related