Huisgenoot

JOU STERRE

SKERPIOEN

23 OKTOBER – 21 NOVEMBER

Op die beste van tye is jy nie ’n mens wat geduld met domheid het nie en hierdie kenmerk staan vandeesweek uit. Al is jy waarskynlik ongeduldig, het ’n ouer familielid nodig dat jy geduldig, betroubaar en konsekwent moet wees. Jy weet jy sal in die beste belang van hierdie mens optree, maar daar sal waarskynlik wrywing tussen jou en jou maat wees. Woorde wissel is nie die beste antwoord nie, maar sal dalk vir eers die lug suiwer.

GELUKKIGE NOMMERS 10, 31, 37, 46, 34, 12

BOOGSKUTTER

22 NOV – 20 DES

’n Gebrek aan kommunikasie kan jou vandeesweek eers frustreer, maar moenie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related