Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Verander Jou Bestemming
Verander Jou Bestemming
Verander Jou Bestemming
Ebook46 pages22 minutes

Verander Jou Bestemming

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

As jy ongelukkig is en diep in jou hart glo dat jy dit werklik verdien om 'n beter lewe te hê ...

As jy jou lewe tot 'n hoër vlak wil neem ...

Hierdie boek sal 'n lewensredder wees om jou lewe op 'n vinnige suksesbaan te plaas.

Volg jou hart na die dinge wat jou gelukkig maak en op 'n lewenspad waarop jy trots sal wees.

Laat die goeie tye vir JOU begin!

LanguageAfrikaans
PublisherBadPress
Release dateApr 14, 2021
ISBN9781071596678
Verander Jou Bestemming
Author

Bernard Levine

Awesome Love Hidden Secrets of the Jewish World Now Revealed What would you do for the one you love? Who took the name of God out of the Bible? 100's of Opportunities for you to make money How to witness to Jews about Jesus You are not supposed to know the Secrets of the Jews  Intimate Sex Secrets of the Jews The Best of Bernard Levine The Secrets of the Jews How to find a job quickly and easily Make money collecting books, get free celebrity autographs and more! Expert Telemarketing The Secrets of the Jewish World Why I left the Jewish religion to follow Jesus How to meet your soul mate There Is Nothing to Pay! Meet Freddy the friendly Fireman How to please your loved one in 100 different ways Children love Nursery Rhymes Children love to tell jokes Get paid for the poems you write How To Receive Your Miracle The Fun Conversation Book Change Your Destiny A Book Full of Wonderful Exciting Surprises Meet Tommy the funny Toy Maker How to get paid appearing in TV Ads and Soapies The Secrets of Life Fun By The Ton Make money collecting everyday easy to find items The World's Best Loved Inspiration Save the Jews Do You Remember? Children Love to Sing How to make your life more exciting You can never say ‘Thank You’ enough to Jesus The Jewish Confidential Files never published before When you pray, God sends angels Did you live? Did you love? Did it matter? Darling, I want you to know how very special you are to me Have you heard there are going to be prizes handed out in heaven?  What would you do if you saw Jesus? The Bernard Levine Christian Library Your Favorite Bernard Levine Christian Books How to Get Paid and Start Earning a Good Income Thank God for His Angels that Watch Over You Thank God for the day that Jesus took your place Caring is going to the ends of the world for a stranger

Read more from Bernard Levine

Related to Verander Jou Bestemming

Related ebooks

Related articles

Reviews for Verander Jou Bestemming

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Verander Jou Bestemming - Bernard Levine

    Verander Jou Bestemming

    deur Bernard Levine

    As jy ongelukkig is en in jou hart glo dat jy werklik 'n beter lewe verdien ...

    As jy jou lewe tot 'n hoër vlak wil verhef ...

    Wanneer jy genoeg gehad het en siek en sat is om te sukkel, sukkel om te oorleef ...

    Waneer jy voel jou lewe is in 'n groef, oppad na nêrens ...

    Dit is eers dan ...

    Is dit eers wanneer jy die punt in jou lewe bereik het wanneer jy werklik ongelukkig en ontevrede is met die omstandighede van jou lewe ...

    die manier hoe dinge verloop en uitgedraai het ...

    wanneer jy uit jou gemaksone sal kom en aksie neem, iets doen wat jou lewe sal verander.

    Wanneer jy nou gereed is om op te staan, jouself 'n beter lewe te gee en voorentoe te beweeg, dan is hierdie boek jou lewensredder wat jou lewe op 'n vinnige pad na sukses sal plaas.

    Volg jou hart na die dinge wat jou gelukkig sal maak en neem 'n tree op 'n lewenspad waarop jy trots sal wees.

    Laat die goeie tye vir JOU begin!

    Toewyding

    Aan my kosbare vrou, Chrissie, dankie vir al jou liefde.

    Aan Whiskers ( Wikkie ) jy gee vir my soveel plesier.

    Kopiereg

    Alle regte voorbehou onder Internasionale Kopiereg wetgewing.

    Geen deel van hierdie boek mag gereproduseer of versprei word in enige vorm of op enige manier, elektronies of meganies, insluitende fotokopiëring, opname of deur enige informasie stoor of herwin sisteem, sonder die geskrewe toestemming van die skrywer nie.

    ©Bernard Levine 2017

    Daar is 'n gesegde wat sê: When life hands you a lemon, you’ve got to make lemonade!

    Om jou lewe op die pad na sukses te plaas en voorentoe te beweeg, moet jy 'n werkbare plan van aksie hê.

    Jy moet realistiese doelwitte hê wat jy na toe mik om te bereik ... dinge in jou lewe wat

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1