Vrouekeur

Verhoudingsvoornemens

Het jy al planne vir vanjaar? Wat van’n plan om nuwe lewe in jou liefdesverhouding te blaas? Simone Poppleton,’n verhoudingen verbintenisspesialis, het dié wenke met ons gedeel.

DINK NUUT

’n Verhouding voel veilig en vertroud wanneer dit bekend is. Maar oorbekendheid kan tot onverdraagsaamheid lei en die verhouding laat stagneer. Dalk is dit die ander persoon se reaksies wat jou nie meer verras nie, of wanneer jy dink jy kan raai hoe die ander een voel. Ná jare in’n verhouding of vriendskap, begin mense verander, en dis normaal. Gewoontes en belangstellings kom en gaan. Ons is veronderstel om te groei en tog kan die veranderinge in’n maat onverwags wees of soos verraad voel.

Daag jouself uit om anders daaroor

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Bybelblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Sentrale leer van die Christendom oor die bestaan van God; die Vader, Seun en Heilige Gees OPLOSSING – Drie-eenheid ■
Vrouekeur2 min read
Pantoffels
MOEILIKHEIDSGRAAD: ★ 110 g Chunky (blou) of 70 g Seriously Chunky (rooi) per paar 8 mm-breinaalde aw = aweregs H/af = heg af r = regs rs = reksteek (elke ry regs) Pas 5–6(7–8) voetgrootte ▶ Gebruik breidraad wat jy beskikbaar het en pas die hoeveelhe
Vrouekeur6 min read
Roep Van Die Uil
Dit is die oomblik van waarheid, weet Linda so deur haar paniek. As sy wil vlug voordat die persoon agter die gordyn uitkom, moet sy nóú, of anders … Sy pluk die gordyn opsy, die blompot gereed om mee te slaan. Dis ’n seun wat net so verskrik lyk as

Related