SARIE

3 DILEMMAS Die huwelik se klein (en groter) jakkalsies

’N LEË BABAWIEGIE

DILEMMA Charlie en Ilse Daniels (Marlo Minnaar en Nicole Fortuin) is pasgetroud en smoorverlief. ’n Baba is hul droom, maar dan begin die stryd. Die wiegie wat leeg bly, vang baie paartjies onkant. Hulle hanteer stres verskillend, die een is dalk meer sensitief, meer in sak en as, en dit plaas ekstra druk op ’n reeds moeilike situasie. Hoe stap julle dié pad en kom heel (en steeds getroud) anderkant uit?

Mandy Rodrigues, kliniese sielkundige van Johannesburg wat op onvrugbaarheid fokus

Julle stem saam: Die tyd is ryp om met ’n gesin te begin en julle bêre die kontrasepsie. Jul liefdeslewe is goed en julle glo naïef julle gaan sommer vinnig swanger raak. Maar die maande gaan verby en die swangerskaptoets bly negatief. Jy begin let op jou siklus en doen navorsing oor wanneer die vrugbaarste tyd van die maand is. Julle kan nie wag om mekaar in die rol van ma of pa te sien nie.

Dan tree ontnugtering in. Aanvanklik bekyk julle jul gewoontes onder die vergrootglas en doen alles in jul vermoë om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■

Related