Kuier

LOOP LIG VIR DIÉ LIEFDESRAAD

Baie van ons het daardie een vriendin, familielid of vertroueling wat maar alte gou troos as ons liefdesake net nie wil regsê nie. En as dinge moeilik raak, gee daai een sommer gou raad. Dit klink dalk na wyse raad – en dit laat jou selfs beter voel –maar dit kan jou soms op ’n dwaalspoor neem. Want partykeer veroorsaak dié paaiwoorde dat jy die gesonde oordeel van jou eie binnestemmetjie ignoreer. En dikwels is die wenke wat jou naastes uitdeel eintlik goedbedoelde witleuens om jou te vertroos, eerder as goeie raad.

Verhoudingskenners sê jy moet dié witleuens maar met ’n knippie sout vat.

WITLEUEN 1: ‘Liefde is genoeg’

Hoekom is dit misleidend?

Dalk het jy dít al gehoor: “Solank julle mekaar regtig liefhet, sal julle dinge kan laat werk.” Maar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Zaida Swart, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Enrico Claassen, Chrislyn
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Arendsvlei Toets Jou Kennis
1 In watter jaar het die sepie sy debuut gemaak? 2 Janice is nou die eienaar van Mortlocks, maar aan wie het dit eers behoort? 3 Wie is die pa van Wendy se dogter, Debra? 4 Watter Galant woeker ook agter die skerms as regisseur? 5 Watter veteraanaktr

Related