Huisgenoot

WAAR STAAN MY VERHOUDING?

SOOS ’n tuin wat gereeld water, sonlig en die aandag van ’n toegewyde tuinier moet kry, vereis jou verhouding ook dat jy daaraan moet werk.

Daar is spesifieke tye wanneer jy ’n bestekopname moet doen en spesifieke tye om die regte vrae te vra. Dit kan verseker dat dinge jare vorentoe goed sal lyk.

Kenners sê wanneer en hoe.

1-2 JAAR

TYD OM TE BESLUIT

In hierdie stadium kom jy uit die wittebroodfase of die “borrel van verliefdheid”, sê Jo Lamble, ’n kliniese sielkundige en skrywer van Answers to Everyday Questions about Relationships. “Nou is dit tyd om ’n besluit te neem; nie noodwendig of julle wil trou of saam wil intrek nie, maar of julle die verhouding wil voortsit.”

Wat om nou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related