Rooi Rose

OORLEEF jou egskeiding

Dis nie ’n grap om alleen te wees nie. Die spanning van ’n moeilike huwelik is anders as die stres van alleen wees, maar albei bly vir die meeste mense moeilik

Dis nooit net jy en jou eggenoot wat skei nie. Dit beteken ’n verdeling, en soms ’n gepaardgaande bitter stryd wat van kinders, finansies, vriende en familie tot selfs troeteldiere raak. ’n Egskeiding kan soos ’n slagveld wees waar jy heeltyd aan die verloorkant voel - al het jy die egskeiding aangevra.

Tog is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe
Rooi Rose1 min read
Winterblomme
1 ROK MET BLOMMOTIEF (R3 799; XS-L) SCOTCH & SODA. 2 LEERBAADJIE (R6 580; XS-XL) TED BAKER. 3 STUDIO W-HEMP (R399; 4-20) WOOLWORTHS. 4 ENKELSTEWELS (R1 599; 2,5 -9) STEVE MADDEN. Indien jy in ’n geblomde kledingstuk wil belê, begin by ’n geblomde
Rooi Rose3 min read
DIERE & HUL GIERE
Diere kan nie praat nie, maar hul blote teenwoordigheid bring vir die meeste van ons ontelbaar baie vreugde. Navorsing het ook bewys dat troeteldiere talle gesondheidsvoordele vir hul eienaars inhou – hulle laat ons ontspan en lag, en verseker ook da

Related