Huisgenoot

OP DIE RANDJIE VAN EGSKEIDING

OM TE skei is ’n groot, moeilike besluit – waarskynlik veel moeiliker as jul besluit om in die eerste plek te trou. Daar is baie om in ag te neem, en baie op die spel, veral as jy kinders het. Dit is partykeer eenvoudig nie

moontlik om die probleme in ’n huwelik uit te stryk nie. En tog is dit ook nie ongewoon dat paartjies deur onstuimige waters gaan en steeds saam staande bly nie. Hoe weet jy wanneer die skade in jul verhouding nie herstelbaar is nie?

Dié kenners sê jy sal weet jy is gereed om te skei wanneer . . .

JY JOU MAAT SAAM MET IEMAND ANDERS

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related