Huisgenoot

Vermaak vir almal

TIETIE EN NANNA KOOK

ns land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan groenboontjiebredie, piesang-koekies, gebakte stokvis, eierslaai, broodpoeding, herderspastei en blomkoolbredie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Tv-gids
SATERDAG E.TV 20:00 & SONDAG E.TV 15:10 Prins Akeem keer terug na New York om ’n manlike erfgenaam vir die troon te soek. Met Arsenio Hall en Eddie Murphy. MAANDAG SABC3 19:00 Tuiskokke moet vinnig geregte skep met verrassende bestanddele en die hulp
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related