Huisgenoot

TIKTOK-TANNIES

SUSTERS in die moeilikheid is sussies wat met slim planne vorendag moet kom om saamsaam daar uit te kom.

Daarom tiktok Najma Abrahams (“Tietie”) en Azbah Fanie (“Nanna”) deesdae saam vir ’n beter lewe en ’n beter toekoms.

Vir party mense is TikTok ’n kuierplek vir jong mense, nie die soort plek waar jy sou verwag om twee tannies van in die 50 te sien kosmaak nie.

Maar Tietie en Nanna – albei name is tekens van respek – is so gewild op dié platform dat hulle klaar oor die 90 000 volgelinge het.

Oor ’n paar maande begin hulle eie kookprogram op VIA, en ’n kookboek is ook op pad.

“Ons het ons uit ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related