Kuier

ANTIES KÓÓK OP TIKTOK ÉN TV!

INSPIRASIE

Daar is niks so lekker soos om ’n sibling en partner in crime te hê nie. As julle in die moeilikheid is, kan julle sommer saamsaam planne maak om daaruit te kom.

Dis dié dat Najma “Tietie” Abrahams en Azbah “Nanna” Fanie deesdae saam TikToks maak vir ’n beter lewe en ’n beter toekoms.

Vir party mense is TikTok ’n kuierplek vir jongmense en nie die soort plek waar jy sou verwag om twee anties van diep in hul 50’s te sien kosmaak nie.

Maar Tietie en Nanna, soos hulle alombekend is, is só gewild op dié platform dat hulle al meer as 132 000 followers het.

Hulle begin ook binnekortkookboek op pad.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related