Huisgenoot

KOS, MY LIEFDESTAAL

‘EK WOU SEKER MAAK MENSE SIEN OOK DIT GAAN OOR DIE STORIE EN DIE LIEFDE IN DIE KOS’

DIE moeilikste vraag toe hy grootgeword het, was: Wat eet ons vanaand?

Nie omdat daar vooraf kommer was oor wat om vir aandete te maak nie, maar omdat daar niks wás om te maak nie.

Dít het hom as kind geleer om met min klaar te kom – en hoe om baie liefde met baie min bestanddele te wys.

So sê die deelnemer Nataan Smith (48), oftewel Nate, van Durbanville, oor die kykNET-reeks Kokkedoor: Vuur & vlam, waarin die deelnemers hul herkoms in ’n episode gevier het.

Hy en sy spanmaat, Tjaart Prinsloo (27), ’n bokboer en kreatiewe kok van Stilbaai, het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related