Kuier

'N STERKBEK IS 'N LEKKER BEK!

Sy liefde vir lekker eet kom al van kleins af, en dit het die lekkerbek Nicholas Manuel (39) al ver gebring. Hy’s nie verniet bekend as “The Godly Giemba” nie, en vandag spog dié Kapenaar, ‘n Kenwyn-boorling, met sy eie kosprogram, Sterkbek, op VIA. In dié reeks nooi hy celebs om sterk kos by gewilde eetplekke te proe.

Hy’t dalk nou ’n larger-than-life personality, maar dit was nie altyd só nie, sê Nicholas. As ‘n enkelkind het hy “only child”-sindroom gehad. Sy liefde vir kos het hom gewys hoe om uit sy dop te kruip én hoe dit mense byeenbring.

“Ek was die tipe ou op skool wat nie geskroom het om hier en daar te proe uit my vriende se kosblik nie – tot opdie punt waar hul ouers selfs vir my ook kosblikke begin inpak het!” lag hy.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related