SARIE

KOS deel van hul storie

Mense kook met hul geliefdes in hul hart

Sam Woulidge, beoordelaar van Kokkedoor 3

Pienkversierde grondboontjies laat haar aan haar oupa Sam dink. Koejawelsap proe soos koebaai. (Haar een jaar in die skoolkoshuis.) En wanneer sy gin drink, is dit ter ere van haar oorlede vriendin Nicci.

Vir Sam Woulidge loop kos en herinneringe hand aan hand.

Sy is eintlik meer bekend as rubriekskrywer vir die kostydskrif Taste, maar dit is maklik om haar te eien in Kokkedoor 3, die jongste reeks van dié gewilde kykNETkoswerklikheidsprogram. Sy’s die een wat “elke liewe episode” huil!

Kos het so ’n emosionele konneksie, verduidelik Sam, wat vanjaar vir die eerste keer beoordelaar is saam met Nic van Wyk en Hetta van Deventer-Terblanche. “Mense kook met hul geliefdes in hul hart. Kokkedoor is nie MasterChef nie, dis baie persoonlik, dis oor mense en hul stories.”

Sam beskryf haar TV-ervaring as angswekkend – “ek was in my lewe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE5 min read
Só Oulik! Opvreetbaar Skattig!
Die Barbie-fliek is deurweek met pienk en blinkertjies, besaai met linte, harte en polkakolle: ’n Heelal van skatlikheid. As jy die internet moet glo, is die oulikste ding in die fliek egter nie die gelyknamige heldin nie. Dis haar maat, Ken. Margot
SARIE8 min read
ODELLE DE WET Asem In... Asem Uit
Sy kan haarself soos ’n pretzel knoop. Lank en atleties doen sy dit boonop met swier, grasie – dit lyk maklik, man! Odelle de Wet het met joga en meditasie begin as ’n manier om daagliks “vrede te probeer vind”. En só ’n teenvoeter te kry vir toneels
SARIE7 min read
TERUG & TUIS IN SA
Dis lankal nie meer vreemd as iemand in jou vriendekring of selfs familie aankondig hulle gaan die land verlaat nie. Soms voel dit asof ’n mens daagliks op sosiale media sien hoe nog mense oppak of ’n nuusberig lees oor hoe die ekonomie seergemaak wo

Related