Idees

BAK JOU SORGE WEG

Vroegoggend het haar pa die deeg aangemaak, geknie en die swartpot op die kole gesit. Broodbakdag tydens hulle Desembervakansies in die Sederberge is tot vandag toe nog een van die beste herinneringe van haar lewe. Dit was ’n hele proses, onthou Nelia Richter, assistentredakteur van Landbouweekblad. ‘Die proses om te bak, die presiese hoeveelheid kole bo-op die potjie tot die oopmaak as almal nader staan om die meesterstuk te bewonder, en dan natuurlik die groot proe.’

In die grendeltyd het sý, nes soveel mense reg oor die wêreld, haar troos in bak gesoek. Sy haal die Russiese skrywer Fiodor Dostoejefski aan: ‘Niks is meer onweerlegbaar as brood nie.’

’n Vriendin van Amerika wie se studentedogter saam met haar kêrel by haar en haar man ingetrek het, stuur ’n Whats-App-stemboodskap van haar mense wat te heerlik smul aan haar brood. ‘Ek stuur die resep, dis

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees1 min read
Stensil Op Klei
MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik TYD: 'n paar minute (droogtyd uitgesluit) JY BENODIG ♥ lugdroogklei (genoeg vir die item wat jy wil maak, plus 'n bietjie ekstra) ♥ blomstensil (van plastiek) ♥ 2 velle asetaat (plastiekbakvelle sal ook werk) ♥ rolstok ♥ spu
Idees2 min read
Aartappel-samoesas
Maak: omtrent 20 Bereidingstyd: 60-90 minute Gaarmaaktyd: omtrent 45 minute ♥ 4 middelslag-aartappels, geskil en in blokkies gesny ♥ 100 ml bevrore ertjies ♥ 15 ml canola-olie ♥ 5 ml heel komynsaad ♥ 1 takkie vars kerrieblare (opsioneel) ♥ 5 ml fynge
Idees4 min read
Blokkie Vir Blokkie
ontwerp CORNEL STRYDOM beg – begin do – draad oor dsl – dubbelslagsteek gls – glipsteek ks – kettingsteek ks-sp – kettingsteekspasie lb – langbeen rdte – rondte st(e) – steek(steke) vlg – volgende (IN VYF KLEURE) MOEILIKHEIDSGRAAD: gemiddeld TYD: 30

Related