SARIE

Kos ons samesyn

Die coronapandemie laat ons onrustig voel. Bang en onseker. Ons smag na kos wat ons terugneem na ons kinderdae, na Ma en Ouma se kombuis, na veiligheid. Moet net nie nou vir my ’n pikante, krakerige slaaitjie, laag in kilojoules, voorsit nie.

Trooskos – dit is mos wat ons nou nodig het.

Ek stem honderd persent saam met dié woorde van , selfopgeleide sjef en kosskrywer van Johannesburg: “Trooskos is waarskynlik die doeltreffendste manier om van stres ontslae te raak. Dit stel goedvoelhormone vry en verlaag die streshormone. En)

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE2 min read
Hulle't Ja Gesê! TOP 35
Hulle’t ja gesê vir ’n kans om SARIE se veertiende Voorbladgesig-wenner te word. Ja! om die kroon te dra as SARIE se vyfde Nuwe Gesig. Oor sewe dekades het SARIE nog altyd gespog met voorblaaie wat iets sê van die wêreld waarin ons leef en die vroue
SARIE8 min read
ODELLE DE WET Asem In... Asem Uit
Sy kan haarself soos ’n pretzel knoop. Lank en atleties doen sy dit boonop met swier, grasie – dit lyk maklik, man! Odelle de Wet het met joga en meditasie begin as ’n manier om daagliks “vrede te probeer vind”. En só ’n teenvoeter te kry vir toneels

Related