Ons Inspirasie
Radio, televisie, wyn, gesellighede, ’n SARIE-voorblad, entrepreneur . . . Elana Afrika-Bredenkamp is oral en doen alles. Nou koppel dié natuurlike fashionista haar naam aan ’n klerereeks. Saam met modeontwerper Izet Changuion is ELANA by Glare ’n