SARIE

Vasbyt & aanhou is in Elandré se DNS

Suid-Afrika is weens die Covid-19-pandemie tot stilstand gedwing. Watter insigte het jy gekry en waarvoor is jy nou veral dankbaar?

Ek het ontdek hoeveel tyd ek eintlik op die pad en in die lug spandeer. Hoewel ek na die verhoog verlang, is ek dankbaar dat ek hierdie tyd in veiligheid by my plekkie kon deurbring – tussen kuns en kussings.

Jy het letterlik ’n rags-to-riches-verhaal, die pad om jou droom as musikant uit te leef was nie altyd

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma
SARIE8 min read
Die Taylor Swift Effek
Ek is geen Swifty nie. Haar stem, beeld en hoofstroompopklank is vir my fifty shades of beige and vanilla. As die pa van ’n tienerdogter en ’n liefhebber van woord- en storievertelkuns, is ek egter ’n groot bewonderaar. En nes duisende ander joernali

Related