SARIE

OM KOP BO WATER TE HOU

LEA VIVIER

(Meghan Swarts)

Jou karakter, Meghan, het sonder ’n ma grootgeword. Watter invloed het jou eie ma op jou lewe?

Dis onmoontlik om my ma [Adri Troskie Vivier] se impak op te som. Sy het my van kleintyd af blootgestel aan teater, dans, kuns, die TV- en filmbedryf, die buitelug en sport. My ma het my gewys hoe jy met oorgawe leef. Sy sit in my beendere, in my bloed. Ek is omdat sy is.

Ek word op ’n daaglikse basis deur vroue geïnspireer, vriendinne sowel as vreemdelinge. En wat my dikwels tref, is hul deursettingsvermoë en onuitputbare lus vir die lewe. Soos my een vriendin, Jacobi, wat die lekkerste lag het . . . Sy gaan haal daai lag so diep vanuit die aardkors . . . sy en my [aktrise-]suster, Trix [Vivier]. Solank as wat jy saam met die mense rondom jou kan lag en jou humorsin behou, is die lewe goed. Selfs al gooi die lewe soms onvoorsiene uitdagings op ons pad.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE3 min read
Ons Wêreld
Megaster Taylor Swift het al 14 Grammy-musiekpryse gewen. By vanjaar se glansryke toekenningsaand was sy ook die onbetwiste mode-wenner. Haar verskyning op die rooi tapyt – in ’n wit Schiaparelli-rok en lang swart handskoene – het die meeste sosialem
SARIE4 min read
16 Blaaie Vir Die Ontspan, Die Probeer En Die Pret!
DWARS 7 Te perd (6)8 ’n Mooi man (6)9 Ekonomiese insinking (8)10 Begeer (4)11 Wat bestaan (4)12 Kombineer (8)14 Poort (8)16 Godsdienstige gebruik (4)18 Bondel druiwe (4)20 Ondermyn (8)22 Alarm (6)23 Vroeër (6) AF 1 Ervaar (6)2 Oor argumente praat (8

Related