Rooi Rose

Metroman MARC

‘Ek is op soek na iemand wat mooi is – van binne en buite. En sy moet gedryf word deur liefde, nie drama nie’

Sag op die oog, volwasse, gevat, energiek, slim, avontuurlik, empaties en ’n wêreldreisiger.” Só beskryf ’n persverklaring die nuwe man om wie se aandag vroue in die werklikheidsreeks The Bachelor gaan meeding. En, te oordeel na ons geselsie, is dit nie te ver van die kol nie. O ja, dié 37-jarige lyk nie net ’n bietjie soos Wolverine nie, dit is ook toevallig sy gunstelingsuperheld!

Vertel ons meer van jou kinderjare …

Ek het op ’n klein dorpie in KwaZulu-Natal grootgeword in ’n doodgewone, hardwerkende gesin. Ons het naweke saam aan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose2 min read
OP die RAK
Beet, tamatiesous, rooiwyn … Jy ken daardie nare gevoel as jy op jou gunsteling-kledingstuk mors. Die geheim is om so gou moontlik iets aan die vlek te doen, maar ligloop vir skerp middels wat die materiaal kan beskadig. Personal Touch Fabric Stain R
Rooi Rose1 min read
Gebruik Wat Jy Het!
1 TRUI (R699; S-XL) QUEENSPARK. 2 ENKELSTEWELS (R1 599; 2,5-9) STEVE MADDEN. 3 MISS CASSIDY-ROK (R1 399; 8-18) QUEENSPARK. 4 T-HEMP (R199; XS-XL) MANGO. 5 KNIELENGTE STEWELS (R2 499; 2,5-9) STEVE MADDEN. 6 RE-JEANS (R550; 4-18) WOOLWORTHS. 7 RO

Related