Liefde Met Gevoel
KAN DIT SOWAAR al Februarie, die liefdesmaand wees? Dis moeilik om te glo, maar die kaartjies en blomme en linte en winkelversierings dring hulle al aan ons op. Dit terwyl die koerantopskrifte en twiets om ons die nuus bly uitblaker dat “liefde” vir