Rooi Rose

’N MAN SOOS MIN

Jy lyk ongelooflik kalm en “zen”. Praat jy ooit met jouself?

Heeltemal te veel. Die gesprekke wat ek met myself het, hou heeldag aan, selfs terwyl ek slaap, en as ek wakker word, is dit steeds aan die gang! Dis my grootste uitdaging: om af te skakel; om net in die oomblik te leef; om te fokus op die mense wat om my is. Dis vir seker my grootste uitdaging as ’n mens.

Hoor jy meestal kritiese stemme?

Ja, ek is seker dis meestal gemors, maar ’n mens kan so maklik in negatiewe denke verval. Ek probeer hard om alles te aanvaar wat elke dag oor my pad kom. Selfs iets

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Winterblomme
1 ROK MET BLOMMOTIEF (R3 799; XS-L) SCOTCH & SODA. 2 LEERBAADJIE (R6 580; XS-XL) TED BAKER. 3 STUDIO W-HEMP (R399; 4-20) WOOLWORTHS. 4 ENKELSTEWELS (R1 599; 2,5 -9) STEVE MADDEN. Indien jy in ’n geblomde kledingstuk wil belê, begin by ’n geblomde
Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe
Rooi Rose2 min read
OP die RAK
Beet, tamatiesous, rooiwyn … Jy ken daardie nare gevoel as jy op jou gunsteling-kledingstuk mors. Die geheim is om so gou moontlik iets aan die vlek te doen, maar ligloop vir skerp middels wat die materiaal kan beskadig. Personal Touch Fabric Stain R

Related