Kuier

WORD SÓ WEER KALM

ns word soms vinniger kwaad en geïrriteerd met sekere mense meer as met ander. Ons is soms onnodig vinnig en lelik met die mense naaste aan ons, soos ons lewensmaats, ouers en kinders. Tog voel ons gou skuldig en selfs afgehaal dat ons ons geliefde se kop afgebyt het, want hul seer is tog ook ons seer.

Almal het seker ’n spektrum van narsisme, dat daar diep in jou ’n eie ek is wat gepaai en begryp wil word

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
KYK UIT! Juffrou X
1 Dié nuwe kykNET-dramareeks draai om die vuurvreter-onnie, Juffrou X (Trix Vivier), wat wiskunde gee by ‘n skool waar haar leerders geweldige uitdagings, soos armoede, misdaad, drank en dwelms, in die gesig staar. Wanneer sy hulle wil beskerm, word
Kuier5 min read
Hoe Gemaak Met ‘N ‘Klankie’?
Niemand het nog ooit gekla oor my asem nie, maar ‘n mens wonder mos maar soms. My man gee my party oggende so ‘n snaakse kyk wanneer ons wakker word en ek met hom begin praat. Dan hol ek gewoonlik badkamer toe om vinnig my mond te spoel en tande te b
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e

Related