Kuier

WAT JY INSIT, IS WAT JY UITKRY

Ons leer ander hoe om ons te behandel. Dink net ’n bietjie daaroor. Sit jy langtand en kou aan ’n verhouding wat koud, sonder warmte en respek voorgesit word? Of is jy soos ’n poedel, stertswaaiend rondom die tafel, te dankbaar vir elke krummel van erkenning en respek wat na jou kant toe kom?

Wanneer dit by respek kom, is ons gelyk en daar is een reël waarvolgens almal moet leef –

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
KYK UIT! Juffrou X
1 Dié nuwe kykNET-dramareeks draai om die vuurvreter-onnie, Juffrou X (Trix Vivier), wat wiskunde gee by ‘n skool waar haar leerders geweldige uitdagings, soos armoede, misdaad, drank en dwelms, in die gesig staar. Wanneer sy hulle wil beskerm, word
Kuier5 min read
Hoe Gemaak Met ‘N ‘Klankie’?
Niemand het nog ooit gekla oor my asem nie, maar ‘n mens wonder mos maar soms. My man gee my party oggende so ‘n snaakse kyk wanneer ons wakker word en ek met hom begin praat. Dan hol ek gewoonlik badkamer toe om vinnig my mond te spoel en tande te b
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e

Related