Kuier

ENERGIE VAN ALLE KANTE!

Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die een plek na die ander te ry. Selfs terwyl jy nou hier lees, gebruik jy die energie uit die kos wat jy geëet het om te beweeg en asem te haal.

Die eerste wet van termodinamika behels dat energie nie geskep of vernietig kan word nie, maar dat dit van een vorm in ‘n ander verander kan word. Kom ons bekyk ‘n paar energiebronne van naderby en stel vas watter rol hulle in ons lewe speel.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Lei Jouself Op
Mimi sê die Parent Effectiveness Training (PET)-kursus is ‘n “fantastiese kursus vir ouers wat hulle leer hoe om beter te kommunikeer met hul kinders, maar ook met almal rondom hulle”. Sy is self ‘n instrukteur en sê dié kursus, wat plaaslik en wêrel
Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Raylentia Simmons, Clyde Adams-Vister,
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Als oor spysvertering Dokter, ek sukkel die afgelope paar maande met sooibrand, hardlywigheid en krampe. Dokters vind geen kwale nie, maar een van hulle het genoem dié simptome kan moontlik die oorsaak wees van slegte spysvertering. Wat beteken dit,