Huisgenoot

Die son

JY HET dalk al interessante feite gehoor soos die son is so groot dat tot 1,3 miljoen aardes daarin sal kan pas. Of die son se swaartekrag hou ons hele sonnestelsel bymekaar. Ja, die son is wonderlik, en selfs in ons eie lewe speel dit ’n baie belangrike rol.

WAT IS DIE SON?

Het jy geweet die son is eintlik ’n ster? Ja, die son is die naaste ster aan die aarde, en dit is sowat 4½ miljard jaar oud. Al lyk dit veel groter as enige ander ster in die lug bo ons, het dit eintlik ’n gemiddelde grootte. Dit lyk net

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related